Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/14/2014

Kokkedore in Stellenbosch

Wat is die meervoud van Kokkedoor? Dit is nou as ons praat van die deelnemers aan Kokkedoor – die TV-program.


Drie van hierdie Kokkedore gaan Saterdag 15 November 2014 in aksie wees by die Stellenbosch Slow Market. Jy gaan kan vrae stel aan Johnny Hamman, Marius Uys en Alet van der Westhuizen. Anél Potgieter, Rapport se foodie, gaan aansluit by hulle. Dinge skop af om 11h00.

No comments :

Post a Comment