Heineken bier se blikkies het ’n nuwe voorkoms.
Die groen baan is steeds voorop, maar sonder ’n wit middel. Met die blikkie se blink aluminium voorkoms gee dit ’n gevoel van deursigtigheid. Dis egter die agterkant wat ’n reuse- impak gaan maak. Die handelsmerk se rooi ster is nou ook (baie prominent, op die agterkant van die blikkie.
Heineken het gereeld die toon aangegee met hul verpakking. Dit het destyds begin toe die vader van Heineken, Gerard Heineken, besluit het om ’n groen bottel vir sy bier te gebruik, in plaas van die tradisionele bruin bottel.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

No comments :
Post a Comment