30 mℓ gerasperde kaas
55 g botter
1 eier, geklits
5 mℓ bakpoeier
Sout
’n bietjie water
Sif die meel, sout en bakpoeier saam.
Vryf die botter by en voeg die kaas by.
Voeg die eier en water by en meng tot ’n stywe deeg.
Rol dit baie dun uit, sny in vingers en prik met ’n vurk.
Bak by 180°C tot strooikleurig.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment