500 mℓ meel
60 mℓ gerasperde cheddar
60 mℓ Redro
60 mℓ botter
1 eier, geklits met ’n bietjie water
Sout en ’n knypie rooipeper
Sif die meel, sout en rooipeper saam.
Vryf die botter by die meelmengsel en voeg die kaas by.
Meng die Redro en eier en voeg dit by die meelmengsel.
Meng alles liggies saam tot dit ’n stywe deeg vorm.
Rol die deeg uit en prik dit met ’n vurk.
Druk vorms uit die deeg.
Pak die beskuitjies op ’n gesmeerde bakplaat en bak by 180°C tot strooikleurig.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment