Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/30/2015

Bak vir pret & profyt

Die boek is vir almal wat wil bak - om te verkoop of net vir die lekker. Met al die wenke van ’n professionele bakster en spysenier sal almal verseker wees van sukses.

Die eerste hoofstuk bespreek die besigheidsasperkte.

Die boek bevat meer as 90 unieke resepte geskik vir tuisnywerhede, spyseniering en markte. Die pragtige kleurfoto’s gee wonderlike idees vir versiering.

Die boek is ook beskikbaar in Engels as Baking for pleasure and profit.

Bak vir pret & profyt / deur Christine Capendale -- Human & Rousseau, 27 April 2015. -- 192 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798162524

No comments :

Post a Comment