Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/15/2015

Gebraaide snoek / Grilled pike

200 g botter, gesmelt
2 knoffelhuisies, fyngedruk
1 snoek, skoongemaak en gevlek
Appelkooskonfyt

Meng die botter en knoffel en gebruik dit om die snoek mee te verf terwyl dit braai. Braai dit vir sowat 12 minute, draai dit halfpad om.

Bedien met brood en appelkooskonfyt.


No comments :

Post a Comment