Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/17/2015

Die arm man se aspersies

Preie (leeks) kan koud bedien word met ’n Franse slaaisous – die arm man se aspersies.

Kook die preie in water saam met ’n bietjie sout tot sag.

Dit word eenkant geplaas om droog te drup.
Wanneer dit koud is meng jy dit met die slaaisous.



(foto: Elizabeth Weller)

No comments :

Post a Comment