Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/19/2015

Spaghetti met sardientjie-sous

300 g spaghetti, gekook volgens aanwysings op die verpakking
’n blikkie sardientjies
50 mℓ olyfolie

Druk die sardientjies fyn met ’n vurk en meng dan met die olyfolie. Dit moet ’n gladde, romerige mengsel wees.
Verhit die mengsel in ’n souspan en bedien oor die spaghetti.

No comments :

Post a Comment