Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/07/2015

Eat Smart for Sport

Eat Smart for Sport is ’n praktiese gids oor presies wat, wanneer en hoeveel om te eet as jy mededingend aan sport deelneem ongeag of jy ’n amateur, ’n professionele sportman of -vrou of net ’n besorgde ouer is.

Gaan eenvoudig na die tabelle aan die agterkant van die boek en sien hoeveel koolhidraat-, proteïen- en vet-eenhede jy per dag benodig om jou gewig te handhaaf of gewig te verloor. Addisionele voedseltabelle dui aan hoeveel koolhidraat-, proteïen- en vet-eenhede verskillende voedselsoorte bevat. Daar is ook verskeie voorbeelde van eetplanne vir verskillende gewigsgroepe, wat ook eetplanne vir voor, tydens en ná deelname aan kompetisies insluit. Leer hoe om jou vetinname te verlaag en GI en GL suksesvol in te span om jou ’n mededingende voorsprong te gee.

Hierdie boek is jou paspoort tot ’n fikser, meer energieke en gesonder jy!

No comments :

Post a Comment