Sny ’n blomkool in stukke en sit dit in ’n kastrol saam met ’n paar melerige appels wat jy ook in stukke gesny het.
Geur met sout en peper, ’n klont botter en ’n paar naeltjies.
Gooi net genoeg aftreksel in die kastrol om alles te bedek en laat dit stadig stowe. Vul aan met nog aftreksel as dit te gou wegkook.
Wanneer dit gaar is roer jy ’n skeut suurlemoensap, bietjie meel en ’n bietjie suur jellie by.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
9/21/2015
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment