Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/09/2015

Hôtelier botter

Meng 250 g saggemaakte botter met gelyke hoeveelhede fyngekapte pietersielie, suurlemoensap en sampioen duxelles.

Die botter word gebruik saam met vis en vleis.

No comments :

Post a Comment