Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/17/2015

Suurlemoenbotter

Blansjeer die skil van ’n suurlemoen en sny dit dan so fyn as moontlik.
Voeg die skil by 250 g saggemaakte botter saam met ’n skeut suurlemoensap en sout en peper.

Hierdie botter is heerlik saam met peuselhappies en botterbroodjies.

No comments :

Post a Comment