Braai fyngekapte knoffel in olyfolie en doop dan die smeerkant van die rolletjies daarin.
Plaas ’n lekker dik skyf mozzarella op elke rolletjie en plaas dit onder die oondrooster tot dit gesmelt het.
Bedien die rolletjies as ’n peuselhappie of saam met sop of seekos.
Opsioneel: Plaas skyfies tamaties op die mozzarella en geur met sout en peper.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment