Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/02/2016

Crottin de Chavignol / Crottin de Champcol

Is ’n bekende bokmelkkaas. Dit is oorspronklik ’n produk van die dorpie Chavignol waar dit al sedert die 16de eeu geproduseer word.

Die woord “crot” verwys glo na die silindriese vorm van die kaas wat afkomstig is van die klei vorm van ’n lampie wat as gietvorm vir die kaas gebruik is. Ander beweer egter dit verwys na dieremis, omdat die kaas harder en bruiner word hoë ouer dit raak.

Die tradisionele manier daarom voor te sit is gebak op ’n groenslaai.

No comments :

Post a Comment