Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/01/2016

Hartskombuis: Boerekos van die ABO tot vandag

Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag bring tydlose Boerekosresepte, pragtige kleurfoto’s van artefakte uit die oorlog én fassinerende brokkies historiese inligting saam in een boek.

Dit bevat meer as 100 resepte vir alles van biltong en beskuit, watertand wildspastei en pampoenkoekies tot ’n magdom gebak. Die skrywers verweef hierdie resepte soomloos met historiese feite soos oor hoe Nonnie de la Rey, vrou van genl. Koos de la Rey, moes vlug en in die veld oorleef.

Hartskombuis: Boerekos van die ABO tot vandag -- Tafelberg, 26 Februarie 2016. -- 192 p. ; sagteband. -- ISBN 9780624072034

No comments :

Post a Comment