Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/28/2016

Agurkie skywe

Sny die korsies van snye brood af en smeer die brood met roomkaas.
Geur die kaas met sout en peper.
Rol elke sny brood nou styf om ’n groot agurkie, met die kaas na binne.
Verkoel dit deeglik en sny dan in skyfies.

No comments :

Post a Comment