Hierdie metode is ook ’n alternatiewe manier om bronkorsbotter te maak.
Blansjeer 150 g dragonblare en week dit agterna in koue water voor jy dit droog maak.
Verwerk die blare tot ’n puree en meng dan met 150 g saggemaakte botter en sout en peper.
Dragonbotter is veral geskik vir souse en koue peuselhappies.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
4/12/2016
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment