Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/16/2016

Époisses

Époisses (of Époisses de Bourgogne) word uitsluitlik gemaak in die dorpie Époisses in Frankryk. Dit is ’n ronde, baie sagte kaas van koeimelk wat gewas word in soutwater en die plaaslike brandewyn.

Die kaas word normaalweg verkoop in ’n verpakking gemaak van hout. Restaurante bedien dit gewoonlik in die verpakking saam met ’n lepel, omdat die kaas so loperig is.

Volgens oorlewering was Napoleon gek oor die kaas.

No comments :

Post a Comment