Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/18/2016

Gebakte mielies

Sny die korrels van die stronk af en bak dit in botter tot dit liggeel is.

Laat die mielies afdrup, strooi fyngekapte vars pietersielie en sout oor en bedien.

No comments :

Post a Comment