Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/24/2016

Gebraaide krummels / Fried crumbs

120 mℓ vars broodkrummels
30 g botter

Verhit die botter stadig. Skep enige skuim af.

Verhoog die hitte en voeg die broodkrummels by. Braai tot goudbruin.

Bedien die broodkrummels in ’n souspotjie of ’n klein gratin-skotteltjie.

No comments :

Post a Comment