Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/21/2016

Kersie jubilee

Kersie jubilee was op ’n tyd ’n gewilde nagereg in Europa. Dit is baie maklik om te maak.

Dreineer ’n blikkie kersies en behou die stroop.
Skep vanilla-roomys in ’n glasbak en gooi die kersies oor.

Verhit die stroop saam met ’n bietjie suiker en 60 mℓ brandewyn. Stel die hitte hoog sodat dit erg kook en verwyder dan van die hitte, gooi ’n ekstra skeut brandewyn by en gooi dit oor kersies en roomys. Steek dit aan die brand in die proses.

No comments :

Post a Comment