Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/22/2016

Landais botter / Beurre landais

Landais botter word gemaak deur klein balletjies botter in broodkrummels te rol tot dit ’n dik laag krummels om het. Die balletjies word dan onder ’n oondrooster geplaas tot dit ’n harde kors kry.

Bedien die balletjies saam met geroosterde vleis of vis.

No comments :

Post a Comment