De Vette Mossel is propvol inligting oor die seelewe
en veral seekos – hetsy vars uit die see, of bevrore uit
jou plaaslike supermark.
Dit kan as handleiding dien vir enigeen wat net-net ’n eier kan bak. Niël du Bois – wat ook gedurende die kunstefees die gewilde De Vette Mossel-restaurant bedryf – sal meer vertel oor die geheime resepte in sy boek.
Genre: Kospraatjie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R20
Plek: De Vette Mossel-restaurant, Bloemfontein
Datum: 13 Julie 2016, 13:00
Vrystaat Kunstefees 2016
Kosdemo: De Vette Mossel-kookboek,
Roekeloos,
6 Julie 2016.

No comments :
Post a Comment