Tannie Poppie is ’n fenomeen!
Maar voor kykNET se Kokkedoor TV-program was Tannie Poppie net ’n gewone huisvrou, bekend in haar kontrei as topbakster.
Sy was een van die gewildste deelnemers vir haar vrolike gemoed, eenvoudige benadering tot kos en lekker resepte.
Deesdae is sy ’n huishoudelike naam en bak en kook die land aan die brand.
In Tannie Poppie kook weer deel Suid-Afrika se gewildste kosouma al haar gunstelingresepte.
Met: Poppie Coetzer en Daleen van der Merwe (gespreksleier)
Genre: Kospraatjie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Plek: ATKV Boeke-oase, Potchefstroom
Datum: 4 Oktober 2016, 12:00
Aardklop 2016
Tannie Poppie kook weer,
Roekeloos,
1 September 2016.

No comments :
Post a Comment