Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/26/2017

Koljander, koljander so deur die Bosch

Die stories en resepte wat in die boek opgeskryf is nooi jou saam op Annatjie Melck se lewensreis – wat begin op die oop vlaktes van die Groot Karoo en eindelik tot ruste kom onder die groot eike van die Muratie-wynlandgoed net buite Stellenbosch.

Die gevolg is ’n interessante nalatenskap word nie net geskets deur humoristiese en hartroerende vertellings nie, maar ook deur deurwinterde staatmakerresepte en wenke.

Koljander, koljander so deur die Bosch / Annatjie Melck -- LAPA, Desember 2016; 176 p. ; sagteband. -- ISBN 9780799379822


Koljander, koljander so deur die Bosch,
Bettie Blom,
26 Januarie 2017.

3

No comments :

Post a Comment