Soek jy ’n lekker hoenderresep?
Die meeste mense hou van hoender en dis so maklik om gaar te maak. Boonop is dit ekonomies en veelsydig – koud of warm ewe lekker. Dis onthoukos, van die roosterhoender op die Sondagtafel tot Ouma se hoenderpastei.
In dié boek neem Karen Hart jou op ’n toer deur haar Toorkombuis. En dis ’n verskeidenheid hoenderresepte – slaaie, soppe, bredies, pastas, piekniekkos … hoender op die kole. Daar is hoender vir elke dag en iets spoggerigs vir die onthaaltafel.
Toor met hoender / Karen Hart -- Human & Rousseau, 15 Januarie 2017; 160 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798174282
Toor met hoender,
Bettie Blom,
22 Februarie 2017.

No comments :
Post a Comment