Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/13/2017

Appelkoos-sous

4 (8 halwes) geblikte appelkose
Suiker
1 teelepel mielieblom
120 mℓ water
2 eetlepels lemoenlikeur

Maak die appelkose fyn in ’n voedselverwerker saam met suiker na smaak.

Meng die mielieblom en water en verhit stadig terwyl jy dit roer tot dit verdik.
Gooi appelkoos by en meng.
Gooi die likeur by en prut vir 2 tot 3 minute.

Hierdie sous kan warm of koud gebruik word saam met verskeie geregte en nageregte.

No comments :

Post a Comment