Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/07/2017

Oesters en Sjampanje

Dié oesterfees gaan hand aan hand met goeie sjampanje, kos en musiek.

Vanjaar se tema by die Oyster and Champagne Festival is goud en wit en feesgangers word versoek om dit in gedagte te hou vir hul kleredrag.
14 & 15 Oktober 2017 vanaf 12h00.
Hillcrest Quarry, Durbanville

Kaartjies is beskikbaar via Computicket @ R160 per persoon. Dit sluit ’n sjampanje-glas in en vyf gratis proekaartjies (nie vir persone onder 18 jaar nie).

Ps. Daar word jaarliks meer as 1 000 ton oesters wêreldwyd verorber.


(via Roekeloos.co.za)

No comments :

Post a Comment