Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/17/2018

Smoorvis

1 kg snoek of ander vis
2 uie, in skywe gesny
2 gesnipperde aartappels
1 gekapte rissie
Olie
Knypie peper

Stoom die vis gaar.
Verwyder enige grate en pluis.

Smoor die uie in olie en voeg die rissie en peper by.
Plaas nou die vis en aartappels by die uie en smoor tot die aartappels sag is.

Bedien met rys.

No comments :

Post a Comment