Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/05/2019

Gestoofde okra met room / Braised okra with cream

Verwyder die hare van die okra. Was dit dan in ’n mengsel van asyn en water.
Droog die okra af en plaas in kokende water. Kook tot sag.

Skep die okra uit en laat droog drup.

Plaas die okra in ’n kastrol met botter, room, uiesap, peper en sout; laat goed warm word en bedien.

No comments :

Post a Comment