Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/03/2019

Eier-en-groenboontjie-slaai / Salade d’haricots verts

Kook ’n paar eiers.

Dompel die eiers in koue water en los hulle daar tot afgekoel.
Sny in skywe.

Sny ’n blikkie groenboontjies oop en dreineer. Ook ingelegde ansjovis, dreineer die olie.
In ’n slaaibak meng jy ½ teelepel sout, ’n paar draaie swartpeper, ’n ½ teelepel droë mosterd, 1 eetlepel wynasyn en 3 eetlepels olyfolie. Klop tot jou slaaisous goed gemeng is.
Voeg die boontjies by en ’n paar skywe tamatie. Meng tot alles met die slaaisous bedek is.
Strooi die ansjovis oor en garneer met die eiers wat in skywe gesny is.
Bedien op kropslaai.

No comments :

Post a Comment