Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/11/2019

Smoorkreef / Braised Lobster

Soteer ’n paar uie en voeg stukkies gekookte kreef by. Strooi ’n bietjie sout en peper oor en sprinkel sap van 1 suurlemoen oor. Voeg gekapte rissie by en ’n stukkie botter. Roer versigtig tot die kreef begin verbruin.

Bedien warm op rys.

No comments :

Post a Comment