Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/27/2019

Pietersielie / Parsley

Pietersielie is welbekend as garnering. Die word gedroog, gepoeier of vars gekap oor of in geregte gebruik. Dit kan egter ook gebraai word.

Die pietersielie moet goed uitdroog nadat jy dit afgespoel het.

Plaas die pietersielie in ’n draadmandjie en diepbraai in olie.

Laat dit skoon afdrup op papierhanddoek voor jy fyn sout oorstrooi en bedien.

No comments :

Post a Comment