Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


2/26/2020

Stadig geroosterde tamaties

1 kg gemengde tamaties, opgesny – die kleintjies kan heel bly
5 knoffelhuisies, skoongemaak
4 eetlepels olyfolie
1 eetlepel balsemasyn
Sout en varsgemaalde swartpeper
Basiliekruid

Verhit die oond tot 120°C.

Meng al die bestanddele saam op ’n bakplaat.
Rooster vir 50 minute.

Laat effens afkoel voor jy dit voorsit.
Garneer met basilie wanneer jy dit voorsit.

No comments :

Post a comment