1½ kg gaar stokvis, gevlok
Meng die volgende bestanddele tot ’n sous en meng dit dan met die vis:
1 koppie room
1 koppie mayonnaise
½ koppie tamatiesous
1 teelepel droë mosterdpoeier
2 teelepels worcestersous
1 ui, gerasper
Sout en peper na smaak
Garneer die individuele porsies met pietersielie. Granaat-pitte is ’n oulike alternatief vir garnering.
Die resep is genoeg vir 15 porsies as voorgereg.

No comments :
Post a Comment