Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/10/2023

GRATIS resepteboek weerspieël die Suid-Afrikaanse kulture - HumanEATies 100 Recipes

Die Universiteit van Pretoria het onlangs ’n boek getiteld HumanEATies 100 Recipes gepubliseer, wat plaaslike resepte bevat wat die "smaak van samesyn" in Suid-Afrika ondersoek.

Die resepte sluit alles in van morogo tot biryani, suikerbone tot lamsnek, veganistese kerries tot wildsvleis en melktert tot kheer, en weerspieël die kombinasie van kulture en oorsprong waaruit die Suid-Afrikaanse bevolking bestaan. Dit wys hoe ons ons geskiedenis en erfenis deur kos deel, hoe ons feesvier, en hoe kos op geheimsinnige maniere reis, en nuwe betekenisse aanneem in die assosiasies wat dit oopmaak.

Gratis kopieë van HumanEATies om af te laai.

No comments :

Post a Comment