Begin met die resep vir Carottes étuvées au beurre. Die onderstaande resep is vir 750 g wortels.
BESTANDDELE
1 koppies slagroom
Sout en peper
2 eetlepels sagte botter
2 eetlepels gekapte pietersielie
STAPPE
Bring die room tot kookpunt in 'n kastrol.
Gooi oor die wortels en kook stadig, sonder 'n deksel, vir 15 tot 20 minute of totdat die room amper heeltemal deur die wortels geabsorbeer is.
Proe vir sout en peper.
Net voor opdiening en van die hitte af roer jy versigtig die botter en pietersielie by.

No comments :
Post a Comment