Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/10/2008

Fettucine met suurlemoen en kaas / Fettucine with lemon and cheese

500 g fettucine
125 ml olyfolie
10 ml suurlemoensap
250 g ricotta, gekrummel
100 g feta, gekrummel
200 g chevin, gekrummel
sout en varsgemaalde swartpeper
pietersielie

Kook jou pasta volgens aanwysings.
Meng die pasta met die olie en suurlemoensap nadat die water afgegooi is.
Meng die kase en sout en peper by.

Garneer met pietersielie.

(bedien 4 persone)

No comments :

Post a Comment