Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/11/2008

Gegeurde rys / Fragrant Rice

1 koppie rys
15 ml Robertsons Rysspeserye
1 koppie varkspek, in stukkies
1 ui, gekerf
halwe teelepel knoffelsout

Kook die rys en rysspeserye saam tot gaar.
Intussen in 'n pan - braai koppie varkspek en 1 gekerfde ui. Gooi 'n halwe teelepel knoffelsout by. As alles gaar is meng met rys en bedien dit saam met Calamari of iets wat lekker saam met rys is.

bydrae: Christo

No comments :

Post a Comment