Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/22/2008

Karringmelkbeskuit / Buttermilk Rusks

3 pakkies bruismeel
500 g botter
1 en 'n halwe koppie suiker
500 ml karringmelk
3 eiers
sout

Vryf die botter goed by die meel.
Klop die eiers en suiker tot room en meng met die meel.
Voeg die melk en sout by en werk deur met die hande tot die mengsel nie meer aan jou hande vassit nie.
Vorm en bak 40 minute by 200°C.


1 comment :

  1. Anonymous10/6/09 17:09

    Ek wil graag weet hoeveel gram u bruismeel weeg in die karringmelkbeskuit resep? 250 of 500?

    ReplyDelete