Gooi 170 ml asyn oor 50 g baie fyn gekapte kruisementblare in 'n bak. Gooi 25 g bruinsuiker opgelos in 80 ml warm water by, asook sout en peper. Laat staan om te marineer.
In Brittanje word dit tradisioneel saam met skaapvleis geëet.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
7/05/2008
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment