Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/09/2008

Sampioenvoorgereg / Mushroom Starter

Sny blaardeeg in vierkante van 13cm by 13cm .
Maak ‘n randjie met die mes .
Sit op 'n gesmeerde bakplaat.

Braai saam:
Fyn spek
Ui
Soetrissie
Sampioene

Soteer groot swart sampioene.
Plaas groot sampioen op blaardeeg .
Skep vulsel oor.
Strooi kaas oor.
Smeer kante met eiermengsel.
Bak vir 12 – 15 minute teen 180°c.

bydrae: Peter Moll

Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a Comment