Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/10/2008

Smeermargarien / Margerine

500 g harde margarien
1 koppie warm water
1 koppie olie
1 teelepel sout

Margarien moet kamertemperatuur wees, m.a.w. sag. Sit in bak en klits tot los – voeg warm water bietjie, bietjie by. Na alles goed gemeng is voeg olie bietjie bietjie by tot alles goed meng. Klits sout by (ek sit altyd meer sout in, maar dis persoonlike smaak). MOENIE te lank klits nie, dan begin alles skei. Gooi in 1 kg margarienbak en sit in yskas.

bydrae: Madelyn Nieuwoudt



(foto Craig Newsom)

No comments :

Post a Comment