Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/10/2008

Spinasie quiche / Spinach Quiche

blaardeeg
900 g spinasie
250 g feta kaas
1 koppie kaassous met witsous as basis
4 eiers
uie en ontbytspek (opsioneel)

Sit deeg in 'n oondbak. Roerbraai die spinasie. Breek feta kaas en klits eiers. Meng al die bestanddele en geur met sout en varsgemaalde swartpeper. Skep mengsel in deeg en vou toe in die deeg. Bak vir ongeveer 30 minute by 180ºC.

bydrae: Peter Moll



(foto: Martin van Exel)

No comments :

Post a Comment