Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/21/2008

Staatmaker hoendergereg / Chicken and cheese

1 hoender, gekook en ontbeen
2 koppies gaar noedels
1 koppie mayonnaise
1 blik sampioensop
halwe teelepel kerrie
1 gebraaide ui
100 g gebraaide spek
1 koppie gerasperde kaas

Maak die hoender fyn. Meng alles saam. Strooi die gerasperde kaas oor en bak 30 minute by 180°C.

Resep: Rone Neethling

No comments :

Post a Comment