1 koppie mayonnaise
2 teelepels gekapte pietersielie
2 teelepels gekapte tarragon
2 gekapte kappertjiesade
sout en peper
Meng alles saam.
Resep 2
Vir die klassieke Tartare-sous maak jy jou eie mayonnaise en vervang die rou eiergeel met 'n hardgekookte eiergeel.
Hierby voeg jy fyngekapte grasuie en fyngekapte sprietuie of jy kan die uie vervang met kruie.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment