Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/21/2008

Treffer Mieliepaptert

3 eiers
2 blikkies sweetcorn, verroom
1 blikkie heelpit mielies
6 eetlepels margarien
6 eetlepels suiker
2 groot koppies krummelpap (klaar gaargemaak)

Gooi alles bymekaar en meng goed. Giet in 'n gesmeerde oondbak en bak by 180 vir ongeveer 45 min en enjoy!

Resep: Mercia Strydom

No comments :

Post a Comment