Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/21/2008

Graham cracker tertkors / Graham Cracker Crust

1¼ koppies graham crackers (Amerikaanse cracker) of tenniskoekiekrummels
1 eetlepel suiker
4 eetlepels botter
Meng dit alles saam in jou Magicmix, sit dit in jou tertbak, druk dit ferm af in die tertbak en plaas in die yskas vir 15 minute.

Resep: Grietjie

No comments :

Post a Comment