Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/16/2008

Vinnige pastagereg / Quick Pasta

1 Boksie Macaroni
500 g hoenderfilette, opgesny in repies
200 g Hicory ham, opgesny in repies
Baie witsous
500 g kaas
1 ui, gekap

Kook Pasta sag.
Braai uie in botter tot sag.
Braai hoenderfiletrepies tot goudbruin.
Maak witsous.
Gooi als in 'n vuurvaste bak en sprinkel kaas bo oor.
Bak in die oond vir 20 min tot kaas krakerig is .

Bedien warm saam met 'n sesamerolletjie ... HEERLIK.

bydrae: Hettie Scheepers

No comments :

Post a Comment