Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/08/2008

Vlakvark / Warthog

Dringend op soek na 'n resep vir vlakvark.

3 comments :

  1. Anonymous8/7/08 11:14

    My seun het die naweek 'n vlakvark geskiet en ma moet die ding bewerk en gaar kry. Kan iemand asb help met 'n resep vir die boude en ribmarenade of iets oor hoe ek die vleisies sag en lekker kan gaarmaak.

    ReplyDelete
  2. Anonymous8/7/08 11:21

    Vra jou slagter, jy moet hom goed ken, om die boude te rook. Dit is dan sag en proe heerlik.
    Kyk wie in jou omgewing verkoop Freddie Hirsch-produkte. Dit is kruie waarmee jy words biltiong ens, kan maak. Daar is 'n spesifieke een vir "Russians" maak soos aanwysings sê. Dit is bietjie werk maar is baie lekker en jy kan dit vries, so ook die boude.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous25/1/12 11:47

      SNY DIE BOUDE IN KLEIN BLOKKIES. GOOI GEMENGDE SPESERYE BY.VAT 'N NR. 13 BUITEBAND. SNY HOM IN KWARTE.SIT EEN KWART SAAM MET DIE VLEIS IN 'N GROOT GENOEG POT.VOEG WATER BY. KOOK VIR 24UUR. GOOI DIE WATER EN VLEIS AF. DIE BUITEBAND BEHOORD NOU SAG GENOEG TE WEES OM TE EET.

      Delete